Smit Bruilof
Ons vir altyd en ewig!
17 Desember 2022
Dae Ure Minute Sekondes
Ons storie
“en as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaart bêre met die wete: my reis op soek na jou is nou verby.”
– Antjie Krog
Laaste aand as ongetroudes
16 Desember 2022
17:00
Voor ons “Ja” sê, kom geniet die aand saam met ons. Daar is ‘n worsrolletjie vir elkeen, bring net vir jou iets saam om te drink.
Arendskop Lodge
Plot 170, Nkwe Road, Tierpoort, 0056
Ons Huweliksbevestiging
17 Desember 2022
15:30 vir 16:00
Simbali Lodge & Function Venue,
Klipkop 75, Tierpoort, 0056
Semi-formele Kleredrag
Kontantkroeg beskikbaar
Verkieslik geen kinders. Indien ‘n kind weens omstandighede moet saamkom, is kostes vir eie rekening. Reël asb. vooraf met die bruidspaar.
RSVP voor of op 4 November 2022
